Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 5 Geskiedenis geskandeerde handboek

Gr 5 Geskiedenis geskandeerde handboek
Gr 5 Geskiedenis geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir die vak Geskiedenis Gr 5.

Titel: Geskiedenis 3. Skrywers: H A Lambrechts, J A M van Schoor, C L Bester en D Potgieter. Aantal hoofstukke: 15. Aantal bladsye: 123.

Opgesomde inhoud: Vaderlandse Geskiedenis: Die seeroete om die Kaap voor 1652. Jan van Riebeeck. Die vryburgers. Bouers van die Kasteel. Simon van der Stel. Die Franse Hugenote. Kennis van die binneland. Willem Adriaan van der Stel. Die veeboer word trekboer. Die Britse Setlaars. Algemene geskiedenis: Ontdekkers van die oseane. Ontdekkers van die poolstreke. Padbou in die Kaap. Geskiedkundige plekke in Suid-Afrika.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 20.44MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 05GESH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  465 ongeregistreerde kliente, 1 geregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings