Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 7 Wiskunde geskandeerde onderwysershandleiding vir handboek

Gr 7 Wiskunde geskandeerde onderwysershandleiding vir handboek
Gr 7 Wiskunde geskandeerde onderwysershandleiding vir handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde antwoordigds wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie boek word aanbeveel vir die vak Wiskunde gr 7.

Titel: Wiskunde Plus 5 Onderwysgids Skrywers: W Ladewig, R Potgieter en J Pretorius. Aantal hoofstukke: 14. Aantal bladsye: 120.

Opgesomde inhoud: Antwoorde van die somme in die handboek. Ook 4 oefenvraestelle met volledige memoranda. 'n Baie groot hulp vir selfwerkonderwys.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 11.09MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 07WISHO
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  408 ongeregistreerde kliente, 1 geregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings