Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 9 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek

Gr 9 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek
Gr 9 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Algemene Wetenskap Gr 9.

Titel: Junior SekondÍre Algemene Wetenskap 7 Skrywers: S W Walters, P W Vorster, B K Schreuder en H E Fox Aantal hoofstukke: 20. Aantal bladsye: 293.

Opgesomde inhoud: Natuur- en Skeikunde: Elektrisiteit. Krag, energie en druk. Chemiese verandering. Lig. Biologie: Selbiologie. Die uitwendige morfologie en funksies van die dele van 'n blomplant. Geslagtelike voortplanting by blomplante. Lewensprosesse en -stelsels by die mens.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 34.24MB
Download Time 2 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 09WETH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  642 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings