Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 1 » Alle Gr 1 rekenaarprogramme » Gr 1 Rekenaarprogramme en vakgidse

Gr 1 Rekenaarprogramme en vakgidse
Gr 1 Rekenaarprogramme en vakgidse 
Gr 1 Rekenaarprogramme en vakgidse vir Afrikaanse sigwoorde, Engelse sigwoorde, Klanke, Spelling, Kenwebvaardighede.

Om aan hierdie programme reg te laat geskied moet die Oorkoepelende Vakgids gekoop word waarin verduidelik word wanneer en hoe die rekenaarprogramme die kind kan help om beter te leer. In graad 1 is daar heelwat minder rekenaarprogramme omdat kinders nog soveel meer vaardigheidsheidsaspekte het om baas te raak, soos skryf, tel en lees. Hierdie aspekte kan die beste in 'n verhouding met 'n begeleier aangeleer word en daarvoor is daar volledige beskrywings in die Oorkoepelende Vakgids.

Noodsaaklike handboek: Gr 1 Oorkoeplende Vakgids

Aanbevole handboeke:
Gr 1 Afrikaanse leesreeks
Gr 1 Engelse leesreeks
Gr 1 Kenwebvaardighede leesboekies
Gr 1 Wiskunde handboek
Gr 1 - 3 Wiskunde Onderwyserhandleiding



Besonderhede
 
Download Size 3.89MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 01PS
Prys: R410.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  656 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings