Leeg    
 

Kategorië
Hulp
Kenweb » Geskenkbewys

Geskenkbewys

Die ideale oplossing wanneer u nie die ideale geskenk in die beskikbare tyd kan vind nie. Ons geskenkbewyse is besonderse geskenk vir vriende, familie en besigheidsvriende.

Geskenkbewys Besonderhede
1. Aan wie en Van wie
Op die Geskenkbewys word aangedui wie dit stuur en aan wie dit gestuur word. Voltooi die besonderhede asseblief.
Van *
Aan *

2. Boodskap
Gee die inhoud van die boodskap.
Inhoud

3. Bedrag
Kies 'n Bedrag
R * Toegelate waardes: Vanaf R10.00
 

4. Kies die metode van aflewering

Gee die eposadres van die persoon aan wie u die Geskenkbewys stuur.

Epos *
 

 
Gee die posadres van die persoon aan wie u die Geskenkbewys stuur.

Naam *
Van *
Adres *
Stad/Dorp *
Staat/Provinsie *
Land *
Poskode *
Telefoon
 

    
Sit die geskenkbewys in die trollie 


Trollie
U betaal met
Geldeenheid: 
Aanmeld
Spesiaal !

PRYS EN BETALINGS- BESONDERHEDE

Pryse word gewys in Suid-Afrikaanse Rand(ZAR) en Nieu-Seeland Dollers(NZD)

Betaling is net in NZD.

Paypal accepted Mastercard and Visa card accepted

U kan deur Paypal betaal.

U kan ook met 'n MasterCard of Visa-kaart betaal. Kies op die Paypal betaalbladsy by "Don't have a Paypal Account" "Continue" en verskaf u kredietkaartinligting. Kyk na 'n voorbeeld daarvan onder "Antwoorde" links onder die "Hulp"-opskrif.

Nuus
2009-12-01
Beplan jy reeds vir volgende jaar se tuisonderwys of vir aanvulling van skoolonderwys? Soek jy 'n unieke kersgeskenk? Dan mag dit jou baat om verder te lees!

Kenweb het in die afgelope jaar heelwat moontlikhede geskep en veranderings gemaak. Klik hier of gaan na ons webwerf by www.kenweb.co.za en kies NUUS op die keuselys.

Mag die nuwe akademiese jaar vir julle al die vreugde inhou wat tuisonderwysouers verdien en mag julle God se nabyheid gedurende die Christusfees ryklik ervaar! Julle vriendskap is vir ons kosbaar.

Andre en die Kenwebspan.
Reeds 15 jaar in diens van tuisonderwys.

.


Vorige nuus.

U eposadres:

Tik die karakters in wat u in die prentjie sien. (Indien u nie 'n prentjie hier sien nie, aktiveer asb prentjies in u webleser en verfris dan die bladsy):

Wys 'n ander prentjie
Teken in 
Gebruikers aanlyn:  8 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2010 Kenweb Design by 7dana.com