Leeg    
 

Kategorië
Topverkopers
Hulp
Kenweb » Gr 1

* Kenweb se ROOI VAKGIDSE gee 'n dag vir dag program vir die tien belangrike leerareas wat 'n kind in die aanvangsjare moet baasraak om sy skoolloopbaan suksesvol te maak. Dit help u om presies te weet hoe en wat om te doen om u kind te begelei.

* Vir WISKUNDE stel Kenweb handboeke en meestal onderwyserhandleidings beskikbaar. Indien u die volledige stel programme en vakgidse vir 'n graad aankoop, ontvang u ook 'n vakgids vir die betrokke jaar se Wiskunde. Vir u gerief word ook kontakbesonderhede vir verskaffers van Wiskunde rekenaarprogramme by die ander produkte beskikbaar gestel.

* HULPKOOP! lei u stap vir stap om elke belangrike produk te oorweeg. Probeer dit gerus. Hulpkoop is in die linkerpaneel bo-aan die kategorië.

Gr 1


Trollie
U betaal met
Geldeenheid: 
Aanmeld
Spesiaal !

PRYS EN BETALINGS- BESONDERHEDE

Pryse word gewys in Suid-Afrikaanse Rand(ZAR) en Nieu-Seeland Dollers(NZD)

Betaling is net in NZD.

Paypal accepted Mastercard and Visa card accepted

U kan deur Paypal betaal.

U kan ook met 'n MasterCard of Visa-kaart betaal. Kies op die Paypal betaalbladsy by "Don't have a Paypal Account" "Continue" en verskaf u kredietkaartinligting. Kyk na 'n voorbeeld daarvan onder "Antwoorde" links onder die "Hulp"-opskrif.

Nuus
2009-12-01
Beplan jy reeds vir volgende jaar se tuisonderwys of vir aanvulling van skoolonderwys? Soek jy 'n unieke kersgeskenk? Dan mag dit jou baat om verder te lees!

Kenweb het in die afgelope jaar heelwat moontlikhede geskep en veranderings gemaak. Klik hier of gaan na ons webwerf by www.kenweb.co.za en kies NUUS op die keuselys.

Mag die nuwe akademiese jaar vir julle al die vreugde inhou wat tuisonderwysouers verdien en mag julle God se nabyheid gedurende die Christusfees ryklik ervaar! Julle vriendskap is vir ons kosbaar.

Andre en die Kenwebspan.
Reeds 15 jaar in diens van tuisonderwys.

.


Vorige nuus.

U eposadres:
Teken in 
Gebruikers aanlyn:  5 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2010 Kenweb Design by 7dana.com