Pryse word gewys in Suid-Afrikaanse Rand(ZAR) en Nieu-Seeland Dollers(NZD)
Betaling is net in NZD.
U kan deur Paypal betaal.
U kan ook met 'n MasterCard of Visa-kaart betaal. Kies op die Paypal betaalbladsy by "Don't have a Paypal Account" "Continue" en verskaf u kredietkaartinligting. Kyk na 'n voorbeeld daarvan onder "Antwoorde" links onder die "Hulp"-opskrif.
Nuus
2009-12-01 Beplan jy reeds vir volgende jaar se tuisonderwys of vir aanvulling van skoolonderwys? Soek jy 'n unieke kersgeskenk?
Dan mag dit jou baat om verder te lees!
Kenweb het in die afgelope jaar heelwat moontlikhede geskep en veranderings gemaak.
Klik hier of gaan na ons webwerf by www.kenweb.co.za en kies NUUS op die keuselys.
Mag die nuwe akademiese jaar vir julle al die vreugde inhou wat tuisonderwysouers verdien en mag julle God se nabyheid gedurende die Christusfees ryklik ervaar! Julle vriendskap is vir ons kosbaar.
Andre en die Kenwebspan.
Reeds 15 jaar in diens van tuisonderwys.