Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Nie gr 10 - 12



Kenweb bied net produkte aan tot gr 9.

Vir inligting oor ander kurrikulumverskaffers kan u gerus na die Vereniging vir Tuisonderwys se webwerf gaan kyk. Klik hier.

Ons glo ons help ouers om die beste van twee wrelde te kry:

Met Kenweb kan u die beproefde, vakgebaseerde en inhoudryke leergange doen wat kinders n bre onderbou gee, natuurlik met ons bevordering van kernhoudings en -vaardighede. Dit eindig in gr 9.

Dan skakel u oor na n ander kurrikulumverskaffer wat weer die beste gee van die huidige kurrikulums. Ons vind di kombinasie n wenner. Die talle onderskeidings van Kenwebkinders wat op die manier in matriek kry is vir ons n bewys daarvan.


Nie gr 10 - 12
Tans leeg.

Spogprodukte
Kursus vir ouers en onderwysers in Selfgedrewe-onderwys
Meer ...
Kursus vir ouers en onderwysers in Selfgedrewe-onderwys

Die pakket lei die begeleier op met dieselfde metodes en hulpmiddels wat die Kenwebkind gebruik om die stelsel ten volle te benut.

Prys: R420.00
Aantal
Sit in trollie
Sit op wenslys


Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  276 ongeregistreerde kliente, 1 geregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2017 Kenweb Oplossings