Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 8

Die volgende produkte word aanbeveel vir gr 8

Totale koste R780 eenmalig (koop die items in groen)

Klik op "(hier)" vir meer besonderhede en om te bestel. Of kies 'n afdeling onderaan om al die produkte te sien.

Belangrik: Ten minste 7 vakke moet geneem word in gr 8 en 9. Afrikaans, Algemene Wetenskap, Engels en Wiskunde is verpligtend en dan kan nog 3 vakke gekies word uit Aardrykskunde, Bedryfsekonomie, Huishoudkunde en Rekeningkunde. Geskiedenis kan net as n ekstra vak geneem word.

    
Gr 8 Rekenaarprogram en vakgidse (hier)
R600           

Gr 8 Afrikaans geskandeerde handboek (hier) R10

Gr 8 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek (hier) R10

Gr 8 Engels geskandeerde handboek (hier) R10

Gr 8 Engelse letterkunde geskandeerde boeke


      Commissioner's Kid (hier) R10

      Child in Darkness (hier) R10

Gr 7 - 9 Engelse letterkunde geskandeerde boeke


      Miracles (hier) R10

      Sunbursts (hier) R10

      Calabash (hier) R10

Gr 8 Wiskunde geskandeerde handboek (hier) R10

Gr 8 Wiskunde geskandeerde antwoordgids (hier) R10

Keusevakke

    
Gr 8 Aardrykskunde geskandeerde handboek (hier) R10           

Gr 8 Bedryfsekonomie geskandeerde handboek (hier) R10

Gr 8 Geskiedenis geskandeerde handboek (hier) R10

Gr 8 Huishoudkunde geskandeerde handboek (hier) R10

Gr 8 Rekeningkunde elektroniese handboek en werkboek (hier) R40

Vraestelle

    
Ons beveel aan dat twee keer in 'n jaar eksamen geskryf word.

           

Vraestel met memorandum
R40


Koste vir die vereiste 7 vakke vir twee eksamens
R560


Eksamenvraestelle is hier


Waardevolle produkte vir aanvulling


Oueropleiding vir alle grade (hier)
R420


Gr 8 Bybelonderrig geskandeerde handboek (hier)
R10

    
Gr 7 - 9 Afrikaanse letterkunde elektroniese naslaangids (hier)
R25           

Gr 7 - 9 Afrikaanse taalleerstudiegids (net fisies beskikbaar by Orania Beweging, kontakbesonderhede hier)


Gr 7 - 9 Engelse elektroniese stelwerkhulp (hier) R10

Vinnige Vingers tikvaardighede program (hier) R260

Wiskunde Vaardighede program (hier) R370

Gr 8


Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  127 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2017 Kenweb Oplossings