Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties










Wonder u waar om te begin? Kyk na die 5 stappe onderaan.

Ja
, u kan die pryse wat u sien, glo. Ons subsidieer die pryse met omtrent 80% uit geloofsoortuiging en om ons ondersteuners te help met die resessie.

Om dit reg te kry, is die webwinkel 24/7 oop maar spaar ons soveel moontlik personeelkoste (kantoorure). U kan help om die pryse laag te hou deur die gids hieronder deur te werk voor u koop. Navrae en wenke is natuurlik altyd welkom.

Groete
Andre


Gids

5 handige stappe om met Kenweb te begin

Klik op die skakels (donkerdruk) om besonderhede te sien. Klik dan op Voordeur (links bo) om elke keer terug te kom na hierdie bladsy.

  1. Maak seker dat jy weet hoe Kenweb werk.


  2. Koop handboeke en programme, laai hulle af van die internet en installeer hulle. Vir hulp daarmee gaan op die webwinkel boonste keuselys na Hoe. Daar is hulp oor:
  1. Begin werk. Volg elke vak se vakgids en doelwitvel.

    • Voorbeelde van vakgidse (Gaan op ons webwinkel op die boonste keuselys na Agtergrond > Voorbeelde).
    • Lees weer Hoe werk Kenweb se produkte?

  2. Skryf eksamens soos aangedui op die doelwitvel. Eksamenvraestelle kan op die webwinkel aangekoop en afgelaai word.

    • Hoe werk eksamens?
    • Vir aankope gaan na die boonste keuselys > Produkte > Die toepaslike graad > Eksamenvraestelle.

  3. Ons beveel sterk aan dat ons kliënte vooraf aansluit by die Pestalozzi Trust vir gemoedsrus oor die staat se rol in tuisonderwys. Die Pestalozzi Trust sal jou op hoogte hou van wat jy moet doen en selfs jou regte beskerm met hofsake.

    • Gaan na die boonste keuselys > Skakels > Pestalozzi Trust.


Spogprodukte
Vinnige Vingers
Meer ...
Vinnige Vingers

Vinnige Vingers tikvaardigheid rekenaarprogram & elektroniese gidse. Die doelwitvelle is geskik vir aanvangsonderrig tot graad 12 en die vak tik vir graad 10-, 11- en graad 12-standaard.

Prys: R190.00
BTW ingesluit
Aantal
Sit in trollie
Sit op wenslys
Gr 1 - 9 Wiskunde-vaardighede
Meer ...
Gr 1 - 9 Wiskunde-vaardighede

Wiskunde-vaardighede rekenaarprogram en elektroniese vakgids. 'n Rekenaarprogram waarmee kinders maklik hulle tafels en wiskundekombinasies kan leer en gereeld hersien.

Prys: R270.00
BTW ingesluit
Aantal
Sit in trollie
Sit op wenslys


Myne
Aanmeld
BETAALMIDDELS

2Checkout:
Mastercard kredietkaart
Mastercard debietkaart
Visa kredietkaart
Visa debietkaart


of

Direkte deposito

(U betaal die faktuurbedrag in op ons bankrekening. Bankbesonderhede verskyn op die faktuur wat aan u gestuur word.)



2Checkout.com is a worldwide leader in online payment services

Gebruikers aanlyn:  15 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2012 Kenweb