Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys










Wat u op hierdie webwerf kan kry:

Kenweb verkoop 'n sterk gesubsidieerde en omvattende stelsel of los produkte om u tuisonderrig van gr 1 tot gr 9 kragtig en effektief te maak. Inhoude is gebaseer op die vorige inhoudryke, vakgebaseerde en Christelik-Nasionale leergange terwyl gr 1 tot 3 beide leergange dek. Ons onderwysmodel spesialiseer daarin om u kind selfgedrewe te maak en lewer resultate wat ouers en onderwysers verbaas.

Voorwaarde:  U MOET die GIDS onderaan deurwerk voordat u met Kenweb begin. Nadat u die Gids deurgewerk het sal u verstaan hoe Kenweb werk, hoe Kenweb help met wettige tuisonderwys, hoe Kenweb se produkte werk en hoe die webwinkel werk. Nadat u die Gids deurgewerk het, kan ons 'n professionele diens aan u lewer. Dit sal u ook help om vertragings en slaggate te vermy.

Ou Kenwebkliente lees hier asb: Ou kliënte voel dikwels hulle ken die stelsel en hoef nie die Gids deur te werk nie. Dis 'n groot fout wat baie vertragings en frustrasie kan meebring. Kenweb het grondliggend verander en u het die inligting nodig. Die Gids bevat ook opdatum inligting wat ons tevore graag sou wou oordra maar nie kon nie.




Gids

5 stappe om met Kenweb te begin

Klik op die skakels (donkerdruk) om besonderhede te sien. Klik dan op Voordeur (links bo) om elke keer terug te kom na hierdie bladsy.


  1. Maak seker dat u weet hoe Kenweb werk.

    1. Unieke voorsprong.
    2. Verduideliking van hoe ons produkte werk.
    3. Kenwebkenmerke.
    4. Wetlike aspekte
    5. Voorbeelde (Gaan op ons webwinkel op die boonste keuselys na Agtergrond > Voorbeelde).
    6. Pryse - hoe kry ons dit reg?
    7. Spesifikasies vir rekenaars en internet
    8. Kontakbesonderhede
    9. Gebruiksvoorwaardes

  2. So werk die webwinkel en sy voorwaardes. U word stap-vir-stap deur die hele proses geneem.
  1. So lyk en werk die produkte en kom u aan die gang.

    1. Voorbeelde van vakgidse (Gaan op ons webwinkel op die boonste keuselys na Agtergrond > Voorbeelde).
    2. Hoe werk Kenweb se produkte?
    3. Hoe werk die rekenaarprogram? (video)
    4. Indien u u produkte reeds afgelaai en vakgidse uitgedruk het, volg die aanwysings in die vakgids om aan die werk te spring.

  2. So werk Kenweb se eksamens en sertifikate.

    1. Hoe werk eksamens?
    2. Vir aankope van eksamenvraestelle gaan na die boonste keuselys > Produkte > Die toepaslike graad > Eksamenvraestelle.
    3. Hoe werk rapporte/verslae?

  3. Ons beveel sterk aan dat ons kliënte vooraf aansluit by die Pestalozzi Trust vir gemoedsrus oor die staat se rol in tuisonderwys. Die Pestalozzi Trust sal jou op hoogte hou van wat jy moet doen en selfs jou regte beskerm met hofsake.

    1. Gaan na die boonste keuselys > Skakels > Pestalozzi Trust.


Spogprodukte
Vinnige Vingers
Meer ...
Vinnige Vingers

Vinnige Vingers tikvaardigheid rekenaarprogram & elektroniese gidse. Die doelwitvelle is geskik vir aanvangsonderrig tot graad 12 en die vak tik vir graad 10-, 11- en graad 12-standaard.

Prys: R190.00
Aantal
Sit in trollie
Sit op wenslys
Gr 1 - 9 Wiskunde-vaardighede
Meer ...
Gr 1 - 9 Wiskunde-vaardighede

Wiskunde-vaardighede rekenaarprogram en elektroniese vakgids. 'n Rekenaarprogram waarmee kinders maklik hulle tafels en wiskundekombinasies kan leer en gereeld hersien.

Prys: R270.00
Aantal
Sit in trollie
Sit op wenslys


Myne
Aanmeld
BETAALMIDDELS

2Checkout:
Mastercard kredietkaart
Mastercard debietkaart
Visa kredietkaart
Visa debietkaart


of

Direkte deposito

(U betaal die faktuurbedrag in op ons bankrekening. Bankbesonderhede verskyn op die faktuur wat aan u gestuur word.)



2Checkout.com is a worldwide leader in online payment services

Gebruikers aanlyn:  27 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2012 Kenweb