Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Hoe druk ek vakgidse?

Hoe druk ek vakgidse?

Druk die vakgidse uit wat saam met u rekenaarpakket kom

  1. Maak die program bv "Kenweb Gr 4 Geheelpakket" oop.


  2. Klik links bo op "Druk vakgidse" > Wys vakgidslys.




  3. Kies die vakgids wat u wil druk. Klik op Maak oop.




  4. Die pdf vakgids word oopgemaak in u rekenaar se pdf-leser. As u hiermee probleme ervaar kan u die gratis leser hier aflaai en installeer.




  5. Gebruik nou gewoon Ctrl-p of File > Print om die vakgids te druk.





Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  98 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2017 Kenweb Oplossings