Leeg    
 
Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Hoe betaal ek met 'n VISA en MASTER kaart? (2checkout)

Hoe betaal ek met 'n VISA en MASTER kaart? (2checkout)

Hoe betaal ek met 'n VISA kaart? (2checkout)

Wenk: Nadat u per kaart betaal het is die aflaaihake ook op die webwinkel beskikbaar. Meld aan en klik op "My Fakture". Kies die faktuur wat u pas betaal het.

Wenk: Indien u nie self 'n Visakaart het nie, kan iemand anders namens u die betaling doen. Sorg net dat die ander persoon die stappe hieronder baie noukeurig volg.
  1. Wanneer u tevrede is met die items in die trollie moet u die bestelling voltooi deur op "Betaalpunt" te klik.

  2. Kies op die volgende skerm VISA (2Checkout) en klik op "Volgende".

  3. Die volgende skerm wys weer u trollie-inhoud. U moet heel onder op "Plaas bestelling" klink om die bestelling te finaliseer.

  4. Dit kan lank neem voordat die volgende skerm verskyn. Wag asb geduldig.

    2Checkout wys nou totale bedrag wat u verskuldig is. Klik op "Continue Checkout".

  5. 2 Checkout wys u persoonlike besonderhede. Klik op "Continue Checkout" as u tevrede is.

  6. 2 Checkout wys nou die kaarte wat u kan gebruik. Klik op die "Credit Card" radio knoppie. Net kredietkaarte word aanvaar, nie debietkaarte nie.

  7. 2Checkout vra nou die u kaartinligting. Voltooi en klik op "Continue Checkout".

  8. 2Checkout mag nou vir dubbelkontrole vra soos hierdie Verified by Visa. Voltooi en klik op "Submit". Die Visa wagwoord kan u by u bank kry. Na Submit mag daar heelwat tyd verloop terwyl die kontroles gedoen word.

  9. Na 'n ruk (mag lank wees) word u teruggeneem van Kenweb se webwinkel en word u faktuur gewys. Klik sommer al hier op "Laai af" om u produk(te) af te laai as u wil.

  10. Die faktuur met die aflaaihake word ook aan u ge-epos.

    Wenk: Nadat u per kaart betaal het is die aflaaihake ook op die webwinkel beskikbaar. Meld aan en klik op "My Fakture". Kies die faktuur wat u pas betaal het.

    Wenk: Indien u nie u faktuur ontvang nie mag u eposadres verkeerd wees. Meld aan en gaan na "Verander my besonderhede" om dit te kontroleer.

#Betaal met Paypal of Diners Club (tydelik nie beskikbaar nie)

  1. Die stappe is dieselfde as hierbo maar wanneer u by die eerste 2Checkout skerm kom, moet u US$ as betaalmiddel kies.

  2. By betaalmetode sal u dan Paypal of Diners Club kan kies.

  3. Indien u PayPal kies, kry u hierdie skerm. Voltooi en gaan voort.

  4. Die res is dieselfde as bo.

  5. Ons help graag indien u vashaak. Meld net die nommer op hierdie bladsy waar u vashaak en verduidelik wat gebeur het. Normaalweg verloop alles seepglad.

Hoe betaal ek met 'n VISA kaart? (2checkout)

Belangrik:
Die Internet Explorer webleser mag vir diť oorbetaling probleme gee. Gebruik asb Firefox of Chrome.

Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  84 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2017 Kenweb Oplossings