Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Downloadmanager

Downloadmanager
Hierdie bladsy help u om 'n download manager op die Firefox webleser te installeer en 'n produk daarmee af te laai.

Installeer 'n download manager

  • Maak die Firefox webleser oop. (Dis tans waarskynlik die beste webleser en kan gratis afgelaai word by www.mozilla.com)
  • Maak seker dat Firefox u verstek (default) webleser is. Gaan na Firefox > Options > Advanced tussenskort > System Defaults opskrif. Merk "Always check to see if Firefox is the default browser". OK.
  • Gaan in die Firefox na Add-ons. (Firefox > Add-ons / Tools > Add-ons)
  • Klik op Get Add-ons en soek vir DownThemAll (dis 'n download manager). Klik op Install.

Laai die produk daarmee af

  • Maak nou weer die epos met die aflaaihake oop en klik op die item wat u wil aflaai. Die korrekte webwinkelbladsy sal oopgemaak word in Firefox. Klik op die aflaaihaak bv 05AARH.pdf (22.5MB).
  • 'n Nuwe venster maak oop en vra "What should Firefox do with this file?". Merk die radio knoppie vir DownThemAll > OK.
  • 'n Nuwe venster maak oop. Hier kan u aandui waar die lÍer gebÍre moet word. OK.


Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  253 ongeregistreerde kliente, 1 geregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2017 Kenweb Oplossings