Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Hoe betaal ek dmv PAYPAL met kredietkaarte

Hoe betaal ek dmv PAYPAL met kredietkaarte

Hoe betaal ek dmv PAYPAL met kredietkaarte

Paypal aanvaar MASTERCARD en VISA kredietkaarte. NET KREDIETKAARTE WORD AANVAAR.
  1. Wanneer u die koop afgehandel en Paypal gekies het as betaalmetode, stuur die webwinkel net vir u 'n faktuur. U het die faktuurnommer en bedrag nodig. Doen dan die onderstaande stappe om te betaal.

  2. Wenk: Paypal is baie veilig. Indien u per ongeluk 'n verkeerde betaling maak, kan Kenweb dit maklik "refund" sodat u die regte bedrag kan betaal. Stuur net vir ons die faktuurnommer en betalingsbesonderhede wat u van Paypal ontvang.

    Moet ASSEBLIEF nie direk by Paypal kanselleer as u 'n foutiewe bedrag oorbetaal het nie. Dit doen ons naam skade as u aandui dat ons nie die produkte gelewer het nie terwyl dit eintlik oor 'n verkeerde betaling gaan.
    U kan natuurlik altyd later daar kanselleer indien noodsaaklik.

  3. Registreer by Paypal (eenmaling).
    1. Gaan na www.paypal.com (klik).
    2. Registreer.
    3. Verskaf u kaartinligting. Gaan op die keuselys na "Wallet".

  4. Slaan die NZ dollar bedrag na.
    1. Skryf die Kenwebfaktuurbedrag neer.
    2. Vul die bedrag hieronder in:

    3. using live mid-market rates
      Using live mid-market rates
      Convert:
        From this currency:
        To this currency:
         
      Enter an amount

      >

      >

      >

      License our Data · Free rates by e-mail · Put this tool on your site for free
    4. Rond die NZ$-bedrag af na dollers en skryf dit neer. Voorbeeld: maak NZ$31.5915 net NZ$31.00.

  5. Doen die betaling.
    1. Meld aan by www.paypal.com (klik)
    2. Gaan na “Pay for goods or services”
    3. Eposadres: kenweb@kenweb.co.za.
    4. Kies NEW ZEALAND DOLLAR as die betaalmiddel.
    5. Gee die nageslaande NZ$ bedrag.
    6. By "Add a note" gee die faktuurnommer, u van en die bedrag in Rand. Bv #9999 Botha R1111
    7. Klik op Stuur.
    8. Dis nie nodig om 'n bykomende, afsonderlike epos met 'n bewys aan Kenweb te stuur nie.

  6. Kenweb ontvang dan die epos en sal dan die aflaaihake uitstuur gewoonlik binne 48 kantoorure.

(Na registrasie kan PAYPAL oral op die internet gebruik word om betalings te doen sonder om elke keer kredietkaartinligting in gevaar te stel.)




Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  333 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2017 Kenweb Oplossings