Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Hoe om 'n dienseenheid te koop.

Hoe om 'n dienseenheid te koop.

Stappe om 'n dienseenheid te koop.

  1. Om 'n eenheid aan te koop, gaan na ons webwerf > Produkte > Dienste > Dienseenheid.
  2. Dui aan hoeveel eenhede gekoop word, klik op "Sit in trollie", voltooi die proses en doen die betaling.
  3. Stuur vir ons ‘n epos met die opskrif: Bedrag, “Dienseenheid(e) gekoop” en die faktuurnommer. Bv R00.00 Dienseenheid(e) gekoop #0000.
  4. Sluit vorige toepaslike eposse se inhoud by die epos in sodat ons weet waarvoor die eenheid gekoop is.
  5. Indien u nie hierdie aanwysings noukeurig volg nie, kan dit vertragings en selfs verdere koste meebring.


Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  453 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2017 Kenweb Oplossings