Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Hoe om effektief te SOEK

Hoe om effektief te SOEK

Effektiewe soek op Kenweb se webwerf!

Wenk 1 - Soek met Google

Wenk 2 - Soek met jou webleser

  • Gaan na die voordeur van die webwerf.
  • Druk Ctrl-F en gee die soekstring. Bv vakgidse.
  • 'n Enkele woord werk hier beter.

Wenk 3 - Soek met die webwerf se ingeboude soekfunksie

  • Tik 'n woord in die soekblokkie regs bo.
  • Druk Enter.
  • Hierdie funksie is primitief maar indien jy stadig tik gee die webwerf tog wenke wat mag help.


Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  279 ongeregistreerde kliente, 1 geregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2017 Kenweb Oplossings