Leeg    
 

Kategorië
Topverkopers
Hulp
Kenweb » Begeleiers » Alle rekenaarprogramme en vakgidse vir begeleiers » Kenwebvideo

Kenwebvideo
Kenwebvideo 
Kenweb se 30-minute video stel u bekend aan die wêreldbekende onderwysmodel wat Kenweb ontwikkel het. Dit dek onder andere die volgende:

+ Die werking van Selfgedrewe-onderwys.
+ Die werking van Kenweb se rekenaarprogramme, handboeke en vakgidse.
+ Die eksamendiens.
+ Resultate wat reeds met die stelsel bereik is.
+ Heelwat videoskote in Kenweb se modelskool waar die stelsel toegepas word.

Die video is bedoel vir mense wat:

+ wil weet hoe Selfgedrewe-onderwys werk.
+ wil weet watter dienste Kenweb aanbied.
+ wil weet hoe Kenweb se rekenaarprogramme werk.

Groepe wat die video behoort te oorweeg:

+ tuisonderwys gesinne en skole wat oorweeg om van Kenweb se produkte gebruik te maak.
+ tuisonderwys gesinne en skole wat reeds Kenwebprodukte gebruik en dit nou voluit wil benut.
+ skole wat reeds Kenwebprodukte gebruik en hulle ouers en kinders wil oplei in Selfgedrewe-onderwys.
+ navorsers wat wil kennis maak met die Selfgedrewe-onderwysmodel.
+ persone wat hulle insig in onderwys wil verbreed.
+ oupas en oumas wat 'n rol wil speel in hulle kleinkinders se opvoeding.

U kan kies tussen 'n video op videoband of een op DVD.

Besonderhede
 
Produkkode Vid
Gewig 0.10 kg
Prys: R98.00 NZ$ 18.93
BTW ingesluit

Keuses
 
Video formaat?
Aantal


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.

Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto

Customer feedback
Produkwaarde


Produkwaarde


Kies 'n waarde

Rate It!


Customer Reviews


There have been no reviews for this product.


Trollie
U betaal met
Geldeenheid: 
Aanmeld
Spesiaal !

PRYS EN BETALINGS- BESONDERHEDE

Pryse word gewys in Suid-Afrikaanse Rand(ZAR) en Nieu-Seeland Dollers(NZD)

Betaling is net in NZD.

Paypal accepted Mastercard and Visa card accepted

U kan deur Paypal betaal.

U kan ook met 'n MasterCard of Visa-kaart betaal. Kies op die Paypal betaalbladsy by "Don't have a Paypal Account" "Continue" en verskaf u kredietkaartinligting. Kyk na 'n voorbeeld daarvan onder "Antwoorde" links onder die "Hulp"-opskrif.

Nuus
2009-12-01
Beplan jy reeds vir volgende jaar se tuisonderwys of vir aanvulling van skoolonderwys? Soek jy 'n unieke kersgeskenk? Dan mag dit jou baat om verder te lees!

Kenweb het in die afgelope jaar heelwat moontlikhede geskep en veranderings gemaak. Klik hier of gaan na ons webwerf by www.kenweb.co.za en kies NUUS op die keuselys.

Mag die nuwe akademiese jaar vir julle al die vreugde inhou wat tuisonderwysouers verdien en mag julle God se nabyheid gedurende die Christusfees ryklik ervaar! Julle vriendskap is vir ons kosbaar.

Andre en die Kenwebspan.
Reeds 15 jaar in diens van tuisonderwys.

.


Vorige nuus.

U eposadres:

Tik die karakters in wat u in die prentjie sien. (Indien u nie 'n prentjie hier sien nie, aktiveer asb prentjies in u webleser en verfris dan die bladsy):

Teken in 
Gebruikers aanlyn:  2 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2010 Kenweb Design by 7dana.com