Leeg    
 

Kategorië
Topverkopers
Hulp
Kenweb » Gr 1 » Alle Gr 1 handboeke » Gr 1 Rooi vakgids

Gr 1 Rooi vakgids
Gr 1 Rooi vakgids 
Rooi vakgids vir Bybel, Afrikaans, Lewensvaardighede, Klanke aanleer en spelling, Engels, Skrif, Kuns, Liggaamsopvoeding, Musiekopvoeding en Wiskunde.

Titel: Graad 1 Graadhandleiding vir alle vakke.
Skrywer: E van den Berg.
Aantal hoofstukke: 5.
Aantal bladsye: 181.

Vir elke leerarea word 'n volledige dag tot dag plan gegee van wat gedoen kan word. Agtergrond oor die belangrikheid, nut en implementering van elke aspek word ook bespreek sodat met insig gewerk kan word.

Die begeleier hoef op geen stadium onseker te wees van wat om te doen en hoe om dit te doen nie. Elke stap word volledig beskryf en met sketse aangevul waar nodig. Volledige riglyne vir assessering word ook gegee sodat u seker kan wees u kind werk op die verlangde vlak. En tog behou u self volkome beheer oor wat u kind leer.

Besonderhede
 
Produkkode 01VAKGIDS
Gewig 0.50 kg
Prys: R330.00 NZ$ 63.76
BTW ingesluit

Keuses
 
Aantal


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.

Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto

Customer feedback
Produkwaarde


Produkwaarde


Kies 'n waarde

Rate It!


Customer Reviews


There have been no reviews for this product.
Aanbevole produkte


Trollie
U betaal met
Geldeenheid: 
Aanmeld
Spesiaal !

PRYS EN BETALINGS- BESONDERHEDE

Pryse word gewys in Suid-Afrikaanse Rand(ZAR) en Nieu-Seeland Dollers(NZD)

Betaling is net in NZD.

Paypal accepted Mastercard and Visa card accepted

U kan deur Paypal betaal.

U kan ook met 'n MasterCard of Visa-kaart betaal. Kies op die Paypal betaalbladsy by "Don't have a Paypal Account" "Continue" en verskaf u kredietkaartinligting. Kyk na 'n voorbeeld daarvan onder "Antwoorde" links onder die "Hulp"-opskrif.

Nuus
2009-12-01
Beplan jy reeds vir volgende jaar se tuisonderwys of vir aanvulling van skoolonderwys? Soek jy 'n unieke kersgeskenk? Dan mag dit jou baat om verder te lees!

Kenweb het in die afgelope jaar heelwat moontlikhede geskep en veranderings gemaak. Klik hier of gaan na ons webwerf by www.kenweb.co.za en kies NUUS op die keuselys.

Mag die nuwe akademiese jaar vir julle al die vreugde inhou wat tuisonderwysouers verdien en mag julle God se nabyheid gedurende die Christusfees ryklik ervaar! Julle vriendskap is vir ons kosbaar.

Andre en die Kenwebspan.
Reeds 15 jaar in diens van tuisonderwys.

.


Vorige nuus.

U eposadres:

Tik die karakters in wat u in die prentjie sien. (Indien u nie 'n prentjie hier sien nie, aktiveer asb prentjies in u webleser en verfris dan die bladsy):

Teken in 
Gebruikers aanlyn:  2 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2010 Kenweb Design by 7dana.com