
Ons het die inligting hieronder nodig om u te registreer. Daarna kan u ons nuusbriewe ontvang en aankope doen.
Belangrik:
- U gebruikernaam moet bestaan uit kleinletters. Dit moet ook sonder spasies en spesiale karakters wees.
- Onder Hoe? is stap-vir-stap hulp hieroor beskikbaar.
Wenk: As u nou met Kenweb begin, volg asb die gids, op die Voordeur van die Webwinkel, se stappe om vertragings en slaggate te vermy.
Velde wat met 'n * gemerk is, moet ingevul word.
Inligting
U wagwoord moet verskil van u gebruikernaam. Ons beveel aan dat u wagwoord uit meer as 5 karakters moet bestaan.
U eposadres moet geldig wees. Ons gebruik dit vir kommunikasie met u (bestellings, kennisgewings ens).
U private inligting is vir ons konfidensiëel. Ons sal dit nie verkoop of uitruil nie. U kan verdere inligting kry in ons Gebruiksvoorwaardes.
Gebruiksvoorwaardes