Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 8 Huishoudkunde geskandeerde handboek

Gr 8 Huishoudkunde geskandeerde handboek
Gr 8 Huishoudkunde geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir die vak Huishoudkunde Gr 8.

Titel: Huishoudkunde in Aksie Standerd 6 Skrywers: A P van Zyl en M E Groenewald. Aantal hoofstukke: 23. Aantal bladsye: 237.

Opgesomde inhoud: Gesinstudies. Bestuur en Verbruik: Besluitneming. Werkstudie. Verbruikersonderrig. FinansiŽle bestuur. Voedsel en Voeding: Die gesonde individu. Voedselgroepe en nutriŽnte. VoedselhigiŽne. Apparaat en toerusting. Resepinstruksies. Voorbereiding en gaarmaaktegnieke. Geriefsvoedsel. Suiwelprodukte. Graan en graanprodukte. Groene en vrugte. Vleis en vleisalternatiewe. Tafelmaniere. Beskutting: Behuisingsbehoeftes. Beskutting: Kleding. Die sosio-sielkundige aspekte van klere. Persoonlike voorkoms. Tekstiele. Naaldwerkgereedskap. Naaldwerktegnieke.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 25.8MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 08HHKH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  613 ongeregistreerde kliente, 1 geregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings