Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 9 Engels geskandeerde "Remember the whales"

Gr 9 Engels geskandeerde "Remember the whales"
Gr 9 Engels geskandeerde "Remember the whales" 
Hierdie is 'n geskandeerde letterkunde boek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie boek is nodig vir die letterkunde afdeling van Engels Gr 9.

Titel: Remember the Whales Skrywer: L Branby. Aantal hoofstukke: Aantal bladsye:

Opgesomde inhoud: 'n Baie interessante verhaal oor molle en mense. Vrae oor die boek word in die eksamenvraestelle gevra.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 15.3MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 09ENGREM
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  550 ongeregistreerde kliente, 1 geregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings