Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 9 Rekeningkunde elektroniese handboek/werkboek

Gr 9 Rekeningkunde elektroniese handboek/werkboek
Gr 9 Rekeningkunde elektroniese handboek/werkboek 
Hierdie is 'n elektroniese handboek. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie boek is nodig vir die vak Rekeningkunde Gr 9.

Titel: Rekeningkunde graad 9 'n handboek-werkboek. Skrywers: Kenweb Aantal hoofstukke: 7. Aantal bladsye: 181. 'n Uiters volledige verduideliking van Rekenkundige begrippe met uitgebreide voorbeelde volledig uitgewerk. Oefeninge vir elke aspek met volledig uitgewerkte antwoorde vir elke oefening, toets en vraestel in die boek. 'n Uitstekende boek vir selfwerkonderwys.

Opgesomde inhoud: Kredietverkope van handelsware deur kleinhandelaars en die invordering van debiteure se skuld. Kredietaankope deur kleinhandelaars en betaling aan krediteure. Verhuring van vaste bates. Die kleinkasjoernaal en kleinkasrekening. Slotrekeninge en die na-afsluitingsproefbalans. Die finansiŽle state van 'n onderneming. 'n ElementÍre vertolking van finansiŽle state.

Daar is nie rekenaarprogramme of eksamenvraestelle vir hierdie vak beskikbaar nie, maar die handboek het vraestelle en memorandums in.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 1004.4KB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 09REKHRHW
Prys: R50.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA (2checkout)
PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL)

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)

Gebruikers aanlyn:  432 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2019 Kenweb Oplossings